Bybelstories in Afrikaans
Tannie Carin en Tobias, 'n groen "puppet",-seuntjie, vertel Bybelstories in Afrikaans. Ons wil al die stories in die Bybel vertel - so Bybelgetrou as wat dit moontlik is op 'n kind se vlak.
Geniet die Woord!
Podcasting since 2019 • 335 episodes
Bybelstories in Afrikaans
Latest Episodes
Boeke van die profete 43: Die profeet Maleagi
Ons kom nou by die laaste boek in die Ou Testament. Maleagi moes 'n boodskap na die volk bring. Dit is amper in dialoog vorm geskryf - met die volk wat God antwoord en Hy wat terugantwoord.
•
Season 6
•
Episode 43
•
11:03
Boeke van die profete 42: Sagaria vertel van die laaste dae
In hierdie episode gesels ons oor Sagaria 9 tot 14. Hy profeteer oor die eindtye, hoewel daar dinge is wat in Jesus se tyd al waar geword het.
•
Season 6
•
Episode 42
•
11:20
Boeke van die profete 41: Sagaria se laaste vier nagprentjies
In Sagaria 4-8 lees ons die volgende vier gesigte wat die profeet Sagaria by die Here gekry het, om vir die Jode te vertel.
•
Season 6
•
Episode 41
•
10:41